News

Monday, April 25, 2022 - 12:12

Dit is belangrik dat die boeke wat kinders lees hulle etnisiteit en kultuur weerspieël, omdat dit hulle meer oor hulleself leer en laat voel dat hulle êrens hoort.

Tuesday, April 19, 2022 - 15:53

Die gewilde groep, POSDUIF, se sewende enkelsnit – SPINNEKOP – is pas vrygestel en luisteraars is in vervoering! 

Friday, April 8, 2022 - 14:27

Wanneer die lewe en die omstandighede van die wêreld jou oorweldig, moet jy nie moed verloor nie. Jy moet net aanhou loop, en aanhou glo want ons sal saam as ’n nasie deur die storm kom. 

Friday, April 8, 2022 - 13:45

Bernice West, met haar borrelende persoonlikheid en uitsonderlike musiektalent, het die musiekbedryf stormgeloop sedert sy in 2019 as naaswenner aangewys is van die realiteitsreeks, Maak My Famous.

Thursday, April 7, 2022 - 11:40

Na die sukses van sy debuut-enkelsnit – We Belong – laas jaar, is die gewilde popsanger, Freddie Hawman, terug in die kollig met ’n splinternuwe liedjie wat hy saam met Riku Lätti geskryf het.

Wednesday, April 6, 2022 - 12:20

’n Skoenlapper is ’n universele simbool van skoonheid, transformasie en genade. Alhoewel dié insekte broos voorkom, is hulle eintlik baie sterker as wat ’n mens dink.

Pages