SINCERELY ANNE SE NUUTSTE ENKELSNIT ONDERSOEK LIEFDE EN VERBREEKTE VERHOUDINGS

Tuesday, May 10, 2022 - 08:08

Sincerely Anne, bekend vir haar strelende stem en aangrypende lirieke, het pas ’n splinternuwe enkelsnit vrygestel wat selfs die mees kritiese oor tevrede sal stel. Sy beskryf DYING TO LOVE YOU, as die mees waardevolle les wat sy in die lewe geleer het en dit gaan daaroor om te aanvaar wanneer ’n verhouding nie werk nie en dit tyd is om te laat gaan.“Soos met al my musiek, is daar altyd persoonlike inspirasie agter die lirieke,” verklap die sanger en liedjieskrywer. “Die liedjie is deel van my ontdekking van wat liefde is en wat dit nie is nie. Die skep daarvan het my laat besef dat dit ’n interafhanklike dans is wat twee mense, wat in beheer is van hulle eie lewe, vereis wat op dieselfde bladsy is om te werk. Wanneer liefde net van een kant af kom, is dit nie die moeite werd om vas te klou nie. Liefde gaan ook oor vryheid en nie eienaarskap nie, so om op te gee is nie ’n skande nie. Die snit is geïnspireer deur my eie aanvaarding van hierdie waardevolle lewensles.” Hierdie liedjie gaan beslis aanklank vind by ’n wye gehoor, omdat die wysie lekker opgewek en die boodskap universeel is. Die snit word gekomplementeer deur ’n indrukwekkende musiekvideo wat op 13 Mei bekendgestel sal word.
DYING TO LOVE YOU is haar vierde enkelsnit en volg in die suksesvolle voetspore van haar vorige treffers; She’s On Fire, Poison en Transcend. Anne woon in Johannesburg, maar het op ’n plaas grootgeword waar sy tuisonderrig ontvang het tot op die ouderdom van dertien. Sy is die jongste van vyf kinders en was baie jonk toe sy viool begin speel het. Dié talentvolle musikant het vir negentien jaar viool gespeel by funksies en vir vyf jaar in groepe gesing, voordat sy in 2017 besluit het om ’n solo-loopbaan aan te pak. Sy het al die verhoog met van die grootste name in die musiekbedryf gedeel en was ook, as konsertmeester en vioolspeler, betrokke by orkeste soos die NWU PUK-orkes en die Randse Simfonieorkes. Wanneer sy nie op die verhoog is nie, is sy ook ’n viool- en klavieronderwyser en sy werk tans aan haar debuut-album wat later vanjaar bekendgestel sal word. Met DYING TO LOVE YOU, hoop Anne om luisteraars te inspireer om op ’n dieper vlak na hulle verhoudings te kyk. “Ek wil hê mense moet besef dat ’n diep, interaktiewe en betekenisvolle verhouding jou nooit sal laat voel dat jy jouself moet prysgee vir liefde nie,” sluit sy af.

Die liedjie is nou op alle digitale platforms beskikbaar. Kry dit hier:

Apple Music: https://music.apple.com/za/album/dying-to-love-you/1619778050?i=1619778051

Spotify: https://open.spotify.com/album/4Th93RMl4OjjIXqKcv0LLu?si=3ONxfnAAS0uB3jHSBUL9Iw

Youtube Music: https://music.youtube.com/watch?v=-DYSjyjDGEc&feature=share

SOSIALEMEDIASKAKELS
Facebook:
https://www.facebook.com/sincerelyanne1/
Instagram: https://www.instagram.com/sincerelyanne._.music
YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCe1GNnmaC_wYr56AX_RIi-g

PUBLISITEIT & BEMARKING STARBURST PROMOSIES

Alani Coetsee
Sel: 072 442 6918
E-pos: alani@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za

SINCERELY ANNE EXPLORES LOVE AND HEARTBREAK IN NEW SINGLE

 

Sincerely Anne, best-known for her soothing voice and gripping lyrics, has just released an upbeat new pop single that will impress even the most critical of ears.
DYING TO LOVE YOU, described by the artist as a “stamp of valuable lessons learned in life”, is about coming to terms with incompatibility in a relationship and accepting when it is time to let go. “As with all of my music, there is always some personal inspiration behind the lyrics,” the singer-songwriter explains. “The song is part of the story of my discovery of what love is and what it isn’t. Creating this artwork helped me realise that love is an interdependent dance and takes two people, in charge of their own sovereignty, to be on the same page for it to work. When love becomes one-sided, there is no use in killing yourself to keep the relationship alive. Love is also about freedom and not ownership, so calling it quits should never be shameful either. Coming to this acceptance and learning these valuable lessons is what inspired the song.” According to the artist, the track will appeal to a broad audience because of its catchy tune and universal message that many will be able to relate to.The song is complemented by an equally impressive music video which will be released on 13 May 2022. DYING TO LOVE YOU is her fourth single and follows in the successful footsteps of previous hits like She’s On Fire, Poison and TranscendAnne currently lives in Johannesburg but grew up on a farm, where she was home-schooled until the age of thirteen. She is the youngest of five children and started playing the violin at a very young age. She had been playing violin at events for nineteen years and singing in bands for five years before launching her solo career in 2017. She has shared the stage with numerous big names in the music industry and featured in various orchestras. In her spare time, she is also a violin and piano tutor and is currently working on her debut album, which is scheduled for release later this year. With DYING TO LOVE YOU, Anne is hoping to inspire listeners to think more deeply about their relationships. “I want people to realize that a true divine interdependent partnership will never make you feel like you need to lose yourself when loving someone,” she concludes.

The song is available for download on all digital platforms. Get it here:

Apple Music: https://music.apple.com/za/album/dying-to-love-you/1619778050?i=1619778051 

Spotify: https://open.spotify.com/album/4Th93RMl4OjjIXqKcv0LLu?si=3ONxfnAAS0uB3jHSBUL9Iw

Youtube Music: https://music.youtube.com/watch?v=-DYSjyjDGEc&feature=share

SOCIAL MEDIA LINKS:
Facebook:
https://www.facebook.com/sincerelyanne1/
Instagram: https://www.instagram.com/sincerelyanne._.music
YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCe1GNnmaC_wYr56AX_RIi-g

PUBLICITY & MARKETING: STARBURST PROMOTIONS

Alani Coetsee
Cell: 072 442 6918
E-mail: alani@starburstmusic.co.za
Website: www.starburstmusic.co.za