News

Thursday, March 4, 2021 - 13:34

WESENS, die veel bekroonde Karoo Sci-Fi film wat in Oktober verlede jaar in Suid-Afrikaanse bioskope vrygestel is, is nou vanaf 8 Maart 2021 eksklusief beskikbaar op DStv BoxOffice.  

Monday, March 1, 2021 - 16:30

Is dit nie elke vrou se begeerte in die lewe nie? Om net "genoeg" te wees.

Mooi genoeg, braaf genoeg, sterk genoeg, sag genoeg, geduldig genoeg, suksesvol genoeg, vrou genoeg.... 

Friday, February 26, 2021 - 11:35

RITA LI se splinternuwe enkelsnit, Iemand Anders is slegs twee weke gelede bekendgestel en dié Afrikaanse popliedjie word reeds ongelooflik goed deur luisteraars en radiostasies landswyd ontvang.  Iemand Anders is geskryf deur Dewald Wasserfall en Danny Smoke en

Friday, February 26, 2021 - 08:19

Since its launch in 2016, TikTok took the world by storm.

Monday, February 22, 2021 - 15:34

Twee dae voordat die bekroonde Suid-Afrikaanse kitaarspeler, sanger en liedjieskrywer, Nathan Smith en sy gesin op 24 Februarie 2021 permanent na Brittanje verhuis, stel hy ‘n laaste enkelsnit getiteld RUNNING OUT OF CONTROL aan radiostasies landswyd vry.

Friday, February 19, 2021 - 12:06

Drie albums, twaalf enkelsnitte en verskeie musiektoekenningbenoemings later, is die talentvolle musikant en liedjieskrywer, Jan Rhaap terug in die kollig met ’n splinternuwe album, enkelsnit en musiekvideo wat verseker om bewonderaars se stoutste verwagtinge te oortref.

Pages