News

Tuesday, December 10, 2019 - 16:38

BOMBSHELL, wat gaan oor die Fox News-skandaal, is tans net so opspraakwekkend soos die gebeure waarop dit gebaseer is. 

Thursday, December 5, 2019 - 13:02

Awards and nominations for the new Pedro Almodóvar film, PAIN AND GLORY are pouring in from all over the world!

Tuesday, November 26, 2019 - 14:21

Elke beroep het sy vereistes en opofferings, maar wat is die prys wat jy (as ’n vrou) moet betaal wanneer jy genoeg moed bymekaar skraap om ’n baie invloedryke man in die publiek aan te vat?

Friday, November 22, 2019 - 13:16

A MILLION LITTLE PIECES is ’n rolprentverwerking van die 2003-topverkoper met dieselfde naam, deur James Frey, en is ’n emosiebelaaide vertelling van die skrywer se ervaring in ’n rehabilitasiesentrum in die 1990’s.

Thursday, November 21, 2019 - 11:58

Die nuwe Pedro Almodóvar rolprent, PAIN AND GLORY, is ’n studie van aanvaarding, openbaring en versoening; dit gaan oor flieks se verhouding met die verlede en die krag wat dit het om herinneringe te herskep en aanvaarding te bewerkstellig.

Monday, November 18, 2019 - 18:53

Om luisteraars te verenig met hulle goedvoelklanke en positiewe boodskap, is een van die multikulturele musiekgroep, POSDUIF, se grootste doelwitte.

Pages