Tonya Harding’s Story Heads To The Big Screen

Embedded thumbnail for Tonya Harding’s Story Heads To The Big Screen
Wednesday, December 6, 2017 - 10:27

Two triple axels, various ice skating records and all the technique in the world, means absolutely nothing when overshadowed by one of the most sensational scandals of all time. I, TONYA is based on the true events behind this spectacle and will keep you glued to your seat until the very end.

Former figure skating champion, Tonya Harding (Margot Robbie), was well on her way to becoming one of the world’s biggest ice skating legends. This competitive ice skater has been ambitious and goal-driven from an early age. Her first big breakthrough came in 1991, when she won (with her first triple axel) the U.S. Championships and was awarded the event’s first 6.0 ever given to a single female skater for technical merit. At the 1991 World Championships, she again completed the triple axel (becoming the first American woman to perform it at an international event), but finished second to Kristi Yamaguchi. Unfortunately that is not what she is remembered for. Her dreams and career were shattered by her alleged association with an infamous, ill-conceived, and even more poorly executed attack on fellow Olympic competitor, Nancy Kerrigan (Caitlin Carver), by her ex-husband (Sebastian Stan) and bodyguard (Paul Walter Hauser).

I, TONYA is a darkly comedic drama, written by Steven Rogers (Hope Floats, Stepmom), that tells the tale of a talented sport star whose success is destroyed by her troubled childhood, her mother’s abuse and her stormy relationships. This gripping film, directed by Graig Gillespie (Lars and the Real Girl, Fright Night), has not yet been released in South Africa but has already received various nominations from film festivals across the globe, including Best Feature Film and Best Actress at the Gotham Awards in November 2017, as well as Best Female Lead, Best Supporting Female and Best Editing (Tatiana S. Riegel) by the Independent Spirit Awards, taking place in March 2018. Allison Janney, who portrays the role of Tonya’s heartless and abusive mother – LaVona Golden – has also won an Award for Best Supporting Actress at the Hollywood Film Awards. This acclaimed stage actress, is known for her roles in The West Wing, American Beauty and Juno.

Furthermore, the film also boasts an excellent cast and has already received a lot of praise for outstanding performances by the lead characters. Margot Robbie, known for movies such as About Time, The Wolf of Wall Street, Focus, The Legend of Tarzan and Suicide Squad, is commended for her soulful portrayal of Tonya Harding in this fascinating story, while Sebastian Stan can be seen in the role of her ex-husband, Jeff Gillooly. This handsome actor, from New York, previously featured in several television shows, such as Law and Order and Gossip Girl, and also starred in the Captain America Franchise, Riki and the Flash, The Martian and many more.

Although it initially seems like the movie is actually a comedic spoof of the heartlessness of a tabloid driven nation, you soon realise that it is about more than meets the eye.

I, TONYA promises to captivate audiences, not only because of outstanding acting and direction, but also because it proves the innocence of a woman who was judged by the world and abused by those who were supposed to love her most. “This movie returns Tonya to being what she always was: a great skater, and a human being with a dream of downscale flash that wouldn’t quit until it was pried away from her by the world,” says Variety’s Owen Gleiberman.

The movie is distributed by Ster-Kinekor Entertainment and will be released in cinemas on 16 February 2018.

SOCIAL MEDIA LINKS:
Facebook:
https://www.facebook.com/ITonyaMovie/
Twitter: @ItonyaMovie
Instagram: @itonyamovie

Trailer: https://www.youtube.com/watch?v=dQpBf04inPQ

Tonya Harding Se Storie Kry Lewe Op Die Grootskerm

’n Driedubbele-draaisprong, ysskaatsrekord en al die tegniek in die wêreld, help niks as dit oorskadu word deur een van die mees sensasionele skandale van alle tye nie. I, TONYA is ’n fliek wat gebaseer is op die ware verhaal agter hierdie gebeure en sal jou op die punt van jou stoel hou... van begin tot einde.

Die voormalige ysskaatskampioen, Tonya Harding (Margot Robbie), was sterk op pad om een van die wêreld se grootste sportlegendes te word. Hierdie kompeterende ysskaatser was van jongs af ambisieus en doelgerig. Sy is die eerste vroulike solo-deelnemer wat die VSA Ysskaatskampioenskappe in 1991 gewen het met ’n gradering van 6.0 vir tegniek. In dieselfde jaar, is sy ook die eerste vrou om ’n driedubbele-draaisprong by die Wêreldkampioenskappe te voltooi, waarna sy tweede in die kompetisie geëinding het. Dit is egter nie waarvoor sy onthou word nie, maar eerder vir haar betrokkenheid in ’n mislukte aanval op haar grootste teenstaander, Nancy Kerrigan (Caitlin Carver), deur haar eksman (Sebastian Stan) en lyfwag (Paul Walter Hauser) wat haar loopbaandrome verpletter het.

I, TONYA is ’n donker komedie-drama, uit die pen van Steven Rogers (Hope Floats, Stepmom), wat die storie vertel van ’n talentvolle sportster wie se sukses gepootjie word deur haar ongelukkige kinderjare, ma se mishandeling en stromagtige verhoudings. Hierdie treffende film, met Australiaanse regisseur Graig Gillespie (Lars and the Real Girl, Fright Night), word eers in Februarie 2018 vrygestel, maar spog reeds met verskeie benoemings van internasionale Rolprentfeeste, waaronder Beste Speelfim en Beste Aktrise by die Gotham-toekennings in November 2017 en Beste Aktrise in ’n Hoofrol, Beste Aktrise in ’n Ondersteunende Rol en Beste Redigering (Tatiana S. Riegel) by die Independent Spirit Awards wat in Maart 2018 plaasvind. Allison Janney, wat die rol van Tonya se hartelose ma – LaVona Golden – speel, het ook weggestap met die toekenning vir Beste Aktrise in ’n Ondersteunende Rol by vanjaar se Hollywood Rolprenttoekennings. Hierdie bekroonde verhoogaktrise, is veral bekend vir haar rolle in The West Wing, American Beauty en Juno.

Die fliek spog verder ook met ’n uitstekende rolverdeling en het reeds baie lof ontvang vir uitstekende vertolkings deur die hoofrolspelers. Margot Robbie, wat bekend is vir flieks soos About Time, The Wolf of Wall Street, Focus, The Legend of Tarzan en Suicide Squad, word geprys vir haar vertoling van die rol van Tonya Harding in hierdie aangrypende verhaal, terwyl Sebastian Stan die rol van haar eksman, Jeff Gillooly, speel. Hierdie aantreklike akteur, van New York, was al in verskeie televisiereekse, soos Law and Order en Gossip Girl, te sien en het ook rolle gehad in die Captain America-fliekreeks, Riki and the Flash, The Martian en vele meer.

Alhoewel jy vir ’n oomblik mag dink dat hierdie rolprent eintlik die gek skeer met die harteloosheid van poniekoerante en –tydskrifte, besef jy baie gou dat dit oor meer gaan as wat jy op die oppervlak sien.

I, TONYA beloof om kykers diep te tref, nie net omdat die toneelspel en regie puik is nie, maar ook omdat dit op ’n manier die onskuld bewys van ’n vrou wat deur die wêreld veroordeel en deur haar geliefdes vertrap is. “Die rolprent plaas die situasie in perspektief en help om Tonya uit te beeld as dit wat sy nog altyd was: ’n talentvolle ysskaatser en ’n mens met ’n droom, wat deur die wêreld gesteel is,” sê Owen Gleiberman van Variety.

Die fliek word versprei deur Ster-Kinekor Entertainment en sal landswyd vrygestel word op 16 Februarie 2018.

SOSIALEMEDIASKAKELS:
Facebook:
https://www.facebook.com/ITonyaMovie/
Twitter: @ItonyaMovie
Instagram: @itonyamovie

Lokprent: https://www.youtube.com/watch?v=dQpBf04inPQ