Teen Film Culture Welcomes Fresh New Faces To The Big Screen With ‘Status Update’

Monday, November 26, 2018 - 12:29

As if high school wasn’t torturous enough for some teens, they’re now subjected to the cruelty of believing everyone’s life around them is better than theirs. And it’s all there on display in perfectly filtered pictures. But while social media makes everyone’s lives seems flawless, in truth, without the filters, none are…
 
STATUS UPDATE follows the usual teen film culture but the film spices up the stereotypical with comedy, fantasy, and a moral lesson.  With a combination of talented fresh faces like Ross Lynch and Olivia Holt, the movie is a commentary on the current situation on social media.  The film opens up at 33 cinemas around South African on 30 November, 2018.
 
Directed by Scott Speer and written by Jason Filardi, STATUS UPDATE offers a glimpse of what life would be like if your dreams came true every time you updated your status.  The film also sees Gregg Sulkin and Courtney Eaton join the cast with a handful of proven actors such as Rob Riggle, Wendi McLendon-Covery and John Michael Higgins, which makes for an exciting and hilarious ensemble.
 
Watch the trailer here: https://www.imdb.com/title/tt5692390/videoplayer/vi3358963737?ref_=tt_ov_vi
 
The movie features former Disney Channel star, Ross Lynch, as the quintessential California kid Kyle, who is uprooted when his parents split, and his mom takes him and his younger sister cross-country to Connecticut.  At Kyle’s new school, he meets the usual suspects – Lonnie, the nerd who becomes Kyle’s best friend; Dani, the girl of Kyle’s dreams; and Derek, the jock and Kyle’s nemesis.  As expected, Kyle is a total fish out of water and his first day consists of one humiliating incident after another, resulting in his cell phone being smashed by bullies, led by Derek. But everything changes when he goes to the mall to get his broken phone fixed.  There he meets a strange, seemingly insightful cell phone salesman, who introduces him to YOUniverse, a mysterious app that effectively turns his phone into a 21st century Aladdin’s lamp.
 
Kyle soon discovers that with just one sentence, he can get whatever he asks for – whether it's a visit from his father, the voice to win a part in the school talent show, or the talent to threaten the hockey captain’s dominance on the ice.  But with great power comes great temptation, and Kyle begins to want more and more. In a matter of weeks, the new kid turns into the school’s most popular all-rounder – he becomes the person every guy wants to be, and every girl wants to date.
 
As in life – and every other wish fulfilment film – when something seems too good to be true, it often is. Kyle finds himself the victim of his own desire for acceptance and social media fame. Can he set things straight and make amends with those he hurt?
 
“The goal was to create a story that was relevant today but had the fun and heartfelt feeling of a John Hughes comedy, a magical, modern day fairy tale not unlike Big or 17 Again, and then bring that story to the big screen. I think the team behind STATUS UPDATE accomplished that and more,” says Filardi.    
 
STATUS UPDATE is distributed by Filmfinity (Pty) Ltd and will be shown in the following cinemas around the country:
 
Epic Mall@Reds, Pretoria
Epic Northridge, Bloemfontein
Epic Sun City, Pilansberg
Killarney Cine, Rosebank
Midlands Cine, Pietermaritzburg
Movies@Monte, Fourways
NC Game City, Gaborone
Suncoast Cine, Durban
NM Canal Walk, Cape Town
NM Galleria, Durban
NM Menlyn Park, Pretoria
NM V&A Waterfront, Cape Town
NM Westgate, Roodepoort
Ster-Kinekor Bay West, Port Elizabeth
Ster-Kinekor Blue Route, Cape Town
Ster-Kinekor Brooklyn, Pretoria
Ster-Kinekor Cresta, Northcliff
Ster-Kinekor Forest Hill, Pretoria
Ster-Kinekor Gateway, Umhlanga
Ster-Kinekor Greenstone Mall, Greenstone
Ster-Kinekor Irene Mall, Preotira
Ster-Kinekor Kolonnade, Pretoria
Ster-Kinekor Mall at Carnival, Benoni
Ster-Kinekor Maponya Mall, Soweto
Ster-Kinekor Matlosana Mall, Klerksdorp
Ster-Kinekor Riversquare, Vereeniging
Ster-Kinekor The Zone, Rosebank
Ster-Kinekor Sandton City, Sandton
Ster-Kinekor Secunda Mall, Secunda
Ster-Kinekor Somerset Mall, Cape Town
Ster-Kinekor Southgate, Johannesburg
Ster-Kinekor Tygervalley, Cape Town
 
SOCIAL MEDIA
For more information on STATUS UPDATE, including official trailers, please visit our Facebook Page or follow us on Twitter at @NutsAboutMovies, using #StatusUpdateMovieSA.
 
INTERNATIONAL LINKS
Facebook: https://www.facebook.com/statusupdateM/
Twitter: @statusupdateM
Instagram: @statusupdatemovie

Die Tienerkultuur Verwelkom Vars Nuwe Talent Op Die Grootskerm Met Status Update

Asof hoërskool nie erg genoeg is nie, word sommige tieners nou ook blootgestel aan die wrede miskonsepsie dat almal rondom hulle se lewens beter is as hulle eie... want dit word elke dag vertoon in perfek-gefilterde foto’s. Maar alhoewel sosialemedia almal se lewens perfek laat lyk, is dit juis wanneer die filters wegval, wat jy besef dat dit ver van die waarheid af is.

Alhoewel STATUS UPDATE die resep van ’n gewone tienerfliek volg, word die stereotipes aangevul met komedie, fantasie en ’n les oor morele waardes. Verder lewer dit ook kommentaar op die huidige situasie op sosialemedia, met behulp van talentvolle nuwe gesigte soos Ross Lynch en Olivia Holt, en sal dit op 30 November 2018 by drie-en-dertig Suid-Afrikaanse bioskope begin draai.

Hierdie tienerprent, deur regisseur Scott Speer en draaiboekskrywer Jason Filardi, wys jou hoe die lewe sou wees as al jou drome kon waar word, elke keer wat jy jou status aanlyn verander. ’n Opwindende en vermaaklike kombinasie van talentvolle nuwelinge, soos Gregg Sulkin en Courtney Eaton, asook bekende sterre soos Rob Riggle, Wendi McLendon-Covey en John Michael Higgins, is ook in die fliek te sien.

Kyk die lokprent hier: https://www.youtube.com/watch?v=1WMOrfIjTTc

Voormalige Disney Channel-ster Ross Lynch is in STATUS UPDATE te sien as Kyle, ’n tiener uit Kalifornië, wat ontwrig word wanneer sy ouers skei en sy ma (Wendi McLendon-Covey) met hom en sy jonger sussie Connecticut toe trek. By Kyle se nuwe skool, ontmoet hy al die gewone hoërskoolkarakters - Lonnie (Harvey Guillen), die bleeksiel wat sy beste vriend word; Dani (Olivia Holt), die meisie van sy drome; en Derek (Gregg Sulkin), die gewilde ou en Kyle se aartsvyand.

Soos dit te wagte kan wees, is Kyle soos ’n vis uit die water in sy nuwe omstangdighede. Sy eerste dag is vol vernederende oomblikke, wat veroorsaak dat sy selfoon deur boelies, wat deur Derek gelei word, gebreek word. Maar alles verander wanneer hy dit na ’n winkel toe vat om te laat regmaak. Daar ontmoet hy ’n vreemde, skynbaar onbelangrike, selfoonverkoopsman (Instagram-beroemde, Josh Ostrovsky), wat hom voorstel aan YOUniverse – ’n geheimsinnge selfoontoepassings wat sy foon in ’n moderne ‘Aladdinse’ wenslampie verander.

Kyle ontdek baie gou dat hy met ’n enkele sin kan kry presies wat hy wil hê – of dit nou is dat sy pa (Rob Riggle) kom kuier, hy die stem het om ’n rol te kry in die skool se talentkonsert, of die vernuf het om die yshokkiekaptein se posisie in die span te bedreig.

Wanneer iets in die lewe – en in elke ander soortgelyke tipe fliek – egter te goed is om waar te wees, is dit gewoonlik so. Kyle word ’n slagoffer van sy eie begeerte om aanvaar te word en gewild te wees. Maar kan hy sy lewe regruk en sal die mense wat hy seergemaak het hom kan vergewe?

Die doel was om ’n storie te skep vir die grootskerm wat relevant is in vandag se tyd, maar steeds die prettige en hartlike elemente van ’n John Hughes-komedie behou. Dis ’n betowerende, moderne feëverhaal amper soos Big of 17 Again. Ek dink die span agter STATUS UPDATE het dit reggekry en om dit en meer te doen,” verduidelik Filardi.

STATUS UPDATE word versprei deur Filmfinity (Edms) Bpk. en sal landswyd by die volgende rolprentteaters wys:

Epic Mall@Reds, Pretoria
Epic Northridge, Bloemfontein
Epic Sun City, Pilanesberg
Killarney Cine, Rosebank
Midlands Cine, Pietermaritzburg
Movies@Monte, Fourways
NC Game City, Gaborone
Suncoast Cine, Durban
NM Canal Walk, Kaapstad
NM Galleria, Durban
NM Menlyn Park, Pretoria
NM V&A Waterfront, Kaapstad
NM Westgate, Roodepoort
Ster-Kinekor Bay West, Port-Elizabeth
Ster-Kinekor Blue Route, Kaapstad
Ster-Kinekor Brooklyn, Pretoria
Ster-Kinekor Cresta, Northcliff
Ster-Kinekor Forest Hill, Pretoria
Ster-Kinekor Gateway, Umhlanga
Ster-Kinekor Greenstone Mall, Greenstone
Ster-Kinekor Irene Mall, Pretoria
Ster-Kinekor Kolonnade, Pretoria
Ster-Kinekor Mall at Carnival, Benoni
Ster-Kinekor Maponya Mall, Soweto
Ster-Kinekor Matlosana Mall, Klerksdorp
Ster-Kinekor Riversquare, Vereeniging
Ster-Kinekor The Zone, Rosebank
Ster-Kinekor Sandton City, Sandton
Ster-Kinekor Secunda Mall, Secunda
Ster-Kinekor Somerset Mall, Kaapstad
Ster-Kinekor Southgate, Johannesburg
Ster-Kinekor Tygervalley, Kaapstad

SOSIALEMEDIA
Vir meer inligting oor STATUS UPDATE, insluitend die amptelike lokprent, hou ons Facebook-blad dop of volg ons op Twitter by @NutsAboutMovies en gebruik die hutsmerk #StatusUpdateMovieSA om oor die fliek te gesels.

INTERNASIONALE SKAKELS
Facebook:
https://www.facebook.com/statusupdateM/
Twitter: @statusupdateM
Instagram: @statusupdatemovie