Reynardt Hugo Se Musiekvideo, Diep Binne My, Is Hier!

Embedded thumbnail for Reynardt Hugo Se Musiekvideo, Diep Binne My, Is Hier!
Monday, October 12, 2020 - 12:09

Reynardt Hugo, se tweede enkelsnit, Diep Binne My, is op 2 Oktober vrygestel, en die lied oortref almal se verwagtinge.  Die musiekvideo van hierdie inspirerende pop-snit, is ook nou pas vrysgestel.

“Die video is soos ‘n baie kort, kortfilm. Die storie handel oor ‘n paartjie wat by ‘n kruispad gekom het in hulle verhouding/huwelik, waar hulle moet besluit of hulle wil opgee of werk aan die verhouding. Die video is geskiet by ‘n huis in Northcliff in Johannesburg. Dit wys op ‘n baie eerlike manier met behulp van die kamera en toneelspel, hoe eerlik en rou situasies in ‘n verhouding kan wees,” vertel Reynardt.

Die aktrise in die video is Shana Mans van Kaapstad en Suna Roberts het die stilering en grimering behartig. Johannes Schoutsen en Reynardt het die video vervaardig, terwyl Patrick Furter verantwoordelik was vir al die fotos agter die skerms.

Kyk die musiekvideo hier: https://youtu.be/pr_vudsDFO0

Die liedjie is geskryf deur Reynardt en Sean Butler. “Die lied het vir my ‘n baie spesiale betekenis, aangesien ek myself in soortgelyke omstandighede bevind het. Ek moes besluit of ek my lewe wil omdraai, vergifnis vra en aan myself werk - om by ‘n plek van waarheid uit te kom. Dit is nie altyd maklik nie, dit is ‘n moeilike pad om te stap, maar defnitief die moeite werd. Ek dink oud en jonk sal daarby aanklank vind, omdat dit ‘n verskillende betekenis vir elkeen kan inhou,” voeg hy by.

Reynardt is ’n gewilde Suid-Afrikaanse akteur, musikant, liedjieskrywer, motiveringspreker en skrywer en is steeds te sien in kykNET se Binnelanders.

Laai die enkelsnit hier af: https://linktr.ee/Reynardthugo

SOSIALEMEDIASKAKELS:
Facebook
: https://www.facebook.com/ReynardtHugo/
Instagram: @reynardthugo
Twitter: @Reynardthugo
YouTube:Reynardt Hugo
Webblad:www.reynardthugo.com

PUBLISITEIT & BEMARKING:
STARBURST PROMOSIES

Gizela Arndt
Sel: 083 399 6869
E-pos: gizela@starburstmusic.co.za
Webblad:www.starburstmusic.co.za

Reynardt Hugo’s Music Video, Diep Binne My, Is Here!

Reynardt Hugo’s second single, Diep Binne My, was released on 2 October and has surpassed everyone’s expectations. The music video of thìs pop-hit, has just been released.

“The video is like a short film. The story is about a couple that comes to a crossroad in their releationship/marriage and have to decide whether they want to let go or work at it. The video was shot at a house in Northcliff in Johannesburg. It shows in a honest way by means of the camera and acting, how real and sensitive situations can be in a relationship,” says Reynardt.

The actress in the video is Shana Mans from Cape Town and Suna Roberts did the styling and make-up. Johannes Schoutsen and Reynardt produced the video, while Patrick Furter was responsible for the behind the scenes photos.

Watch the video here: https://youtu.be/pr_vudsDFO0

Reynardt and Sean Butler wrote the song. Reynardt expresses that the song means a lot to him, as he found himself in a very similar situation. “I had to decide whether I wanted to change my life around, ask for forgiveness and to better myself – to reach a place of truth. It is not always easy, it is a difficult road, but definitely worth it. I think old and young will enjoy this song, as it will have a different meaning to each and everyone,” he adds.

Reynardt is a popular actor, musician, song writer, motivational speaker and writer and is still currently on kykNET’s Binnelanders.

Download the single here: https://linktr.ee/Reynardthugo

SOCIAL MEDIA LINKS:
Facebook
: https://www.facebook.com/ReynardtHugo/
Instagram: @reynardthugo
Twitter: @Reynardthugo
YouTube:Reynardt Hugo
Website:www.reynardthugo.com

PUBLICITY & MARKETING:
STARBURST PROMOTIONS

Gizela Arndt
Cell: 083 399 6869
E-mail: gizela@starburstmusic.co.za
Website:www.starburstmusic.co.za