The Current War In Plaaslike Fliekteaters Dié Naweek!

Monday, July 22, 2019 - 09:55

THE CURRENT WAR is ’n gestileerde historiese drama, met ’n vloeiende storielyn wat ondersteun word deur pragtige kinematografie en ’n gepasde klankbaan. Alhoewel dit ’n bietjie insae gee oor die laat negentiende eeuse stryd tussen Thomas Edison en George Westinghouse om die kragnetwerk te beheer, bied die film meer as dit - dit is ’n inspirerende verhaal oor baanbrekerswerk wat die toekoms vir almal verander het en open op Vrydag, 26 Julie 2019 in plaaslike fliekteaters. Die rolprent word versprei deur Filmfinity (Edms) Bpk.

Kyk die lokprent hier: https://www.youtube.com/watch?v=2FTxKFsWz60

Alfonso Gomez-Rejon (regisseur) en Martin Scorsese (uitvoerende vervaardiger) was aan die stuur van hierdie prent wat gaan oor Thomas Edison (Benedict Cumberbatch), die bekende uitvinder wat saam met JP Morgan (Matthew Macfadyen) op die randjie is om Manhattan van elektrisiteit te voorsien met sy radikale nuwe gelykstroom-tegnologie.

Die intense kompetisie tussen Thomas Edison en George Westinghouse, is die inspirasie agter THE CURRENT WAR en vertel die epiese verhaal van dié titaniese stryd wat letterlik die moderne wêreld ‘verlig’ het.

Op die vooraand van Thomas Edison se oorwinning, word sy planne in die wiele gery deur die charismatiese besigheidsman, George Westinghouse (Michael Shannon), wat op sy beurt weer saam met die legendariese wetenskaplike Nikola Tesla (Nicholas Hoult) – hier nog jonk en onervare – fatale foute in Edison se gelykstroom-ontwerp ontdek het. Vasgevang in ’n elektriese oorlog, plaas Westinghouse en Tesla alles op die spel met ’n gevaarlike en gewaagde idee oor hoe om Amerika vinniger van krag te voorsien in die vorm van wisselstroomtegnologie.

Vyandigheid kook oor en eis lewens soos wat die opwindende wedywering, op ’n wêreldveranderende skaal, afspeel. Soos wat Edison en Westinghouse veg vir die reg om die 1893 Wêreldskou in Chicago van krag te voorsien, veroorsaak hulle ook een van die grootste korporatiewe geskille in Amerikaanse geskiedenis en skep hulle sodoende ook die platform vir toekomstige besigheidsmagnate om al die reëls te breek.

LYS VAN TEATERS:

SterKinekor:

  • Johannesburg Bedford Square
  • Cape Town Blue Route
  • Pretoria Brooklyn Nouveau
  • Johannesburg Cresta
  • Durban Gateway Commercial
  • Johannesburg Rosebank Nouveau
  • Cape Town Tygervalley
  • Cape Town V & A Nouveau

Nu Metro:

  • Johannesburg NM Hyde Park
  • Pretoria NM Menlyn Park
  • Durban NM Pavilion
  • Cape Town NM V&A Waterfront

Independents:

  • Pretoria Epic Mall@Reds
  • Bloemfontein Epic Northridge
  • Cape Town Labia Orange St.
  • Pietermaritzburg Midlands Cine Centre
  • Johannesburg Movies@Monte
  • Durban Suncoast Cine Centre
  • Hermanus Whale Coast Theatre

SOSIALEMEDIA
Vir meer inligting oor THE CURRENT WAR, insluitend die amptelike lokprent, hou ons Facebook-blad dop of volg ons op Twitter by @NutsAboutMovies en gebruik die hutsmerk #CurrentWarFilm_SA om oor die fliek te gesels.

INTERNASIONALE SKAKELS
Facebook: @CurrentWarFilm
Twitter: @CurrentWarFilm
Instagram: @currentwarfilm

The Current War In Local Cinemas From This Weekend!

THE CURRENT WAR is a stylised historical drama, with a well-flowing narrative supported by gorgeous cinematography and a rousing score. While its sheds some light on the late 19th century battle between Thomas Edison and George Westinghouse to control the power grid, the film offers more than that – it is an inspirational tale about the wonder of invention and is distributed by Filmfinity (Pty) Ltd.  It will be released nationwide on Friday, 26 July 2019.

Watch the trailer here: https://www.youtube.com/watch?v=2FTxKFsWz60

Directed by Alfonso Gomez-Rejon and executive produced by Martin Scorsese, THE CURRENT WAR stars

Benedict Cumberbatch as Thomas Edison, the celebrity inventor who, backed by JP Morgan (Matthew Macfadyen), is on the verge of bringing electricity to Manhattan with his radical new direct current (DC) technology.

Fuelled by the intense rivalry between electricity titans Thomas Edison and George Westinghouse, this film tells the epic story of the cutthroat competition that literally lit up the modern world.

On the eve of triumph, Thomas Edison’s plans are upended by the charismatic businessman George Westinghouse (Michael Shannon) who, aided by the legendary genius and scientific maverick Nikola Tesla (Nicholas Hoult) – here just a young upstart – has discovered fatal flaws in Edison’s DC design. Igniting a war of currents, Westinghouse and Tesla bet everything on a risky and dangerous idea for how to rapidly electrify America: with alternating current (AC).

Hostilities boil and lives are lost as the rivalry plays out on a thrilling, world-changing scale. As Edison and Westinghouse vie for the right to power the 1893 Chicago World’s Fair, they spark one of the first and greatest corporate feuds in American history, establishing for future Titans of Industry the need to break all the rules.

CINEMA LINE-UP:

SterKinekor:

  • Johannesburg Bedford Square
  • Cape Town Blue Route
  • Pretoria Brooklyn Nouveau
  • Johannesburg Cresta
  • Durban Gateway Commercial
  • Johannesburg Rosebank Nouveau
  • Cape Town Tygervalley
  • Cape Town V & A Nouveau

Nu Metro:

  • Johannesburg NM Hyde Park
  • Pretoria NM Menlyn Park
  • Durban NM Pavilion
  • Cape Town NM V&A Waterfront

Independents:

  • Pretoria Epic Mall@Reds
  • Bloemfontein Epic Northridge
  • Cape Town Labia Orange St.
  • Pietermaritzburg Midlands Cine Centre
  • Johannesburg Movies@Monte
  • Durban Suncoast Cine Centre
  • Hermanus Whale Coast Theatre

SOCIAL MEDIA
For more information on THE CURRENT WAR, including official trailers, please visit our Facebook Page or follow us on Twitter at @NutsAboutMovies, using #CurrentWarFilm_SA.

INTERNATIONAL LINKS
Facebook: @CurrentWarFilm
Twitter: @CurrentWarFilm
Instagram: @currentwarfilm