Blinded By The Light In Suid-Afrikaanse Fliekteaters Vanaf Hierdie Naweek!

Monday, August 12, 2019 - 19:03

Die aangrypende fillm, BLINDED BY THE LIGHT wat baie van die musiek van Bruce Springsteen bevat, beloof om deur middel van ’n emosionele plesierreis, vir kykers te illustreer hoe musiek lewens kan verander – veral in die fase waar tieners volwassenes word. 

Die rolprent word versprei deur Filmfinity (Edms) Bpk. en open hierdie Vrydag, 16 Augustus 2019 by plaaslike bioskope. 

Kyk die lokprent hier: https://www.youtube.com/watch?v=_ZlN6iQWARE

BLINDED BY THE LIGHT is ’n fliek oor grootword deur regisseur Gurinder Chadha, wat in 2002 verantwoordelik was vir die lokettreffer Bend It Like Beckham. Die rolprent, wat beide ’n sjarmante huldeblyk aan tienerdrome en Bruce Springsteen is, is ook ’n opwindende terugkeer na die kollig vir dié geliefde regisseur. Sy beskryf die kern van die fliek so: “Dit is ook ’n jonman se drome en hoe iemand, uit ’n totale ander agtergrond en duisende kilometers weg, hom inspireer om dit te volg.”  

Dit vertel die storie van Javed (Viveik Kalra), ’n Pakistanse British tiener wat in ’n mindergegoede buurt in Londen woon in 1987, en presies dit ervaar. Dan ontdek hy Bruce Springsteen se musiek, wat hom wakker maak en sy obsessie en indentiteit word. Maar die musiek doen ook meer as dit.  

Javed se wêreld word op sy kop gedraai nadat ’n toevallige ontmoeting met ’n rebelse klasmaat, Roops (Aaron Phagura), wat sy nuwe vriend aan die polsende musiek van Bruce Springsteen voorstel; die kunstenaar wat op daardie tydstip nie noodwendig meer as ‘cool’ geag word deur Javed se tydsgenote nie, maar die lirieke inspireer hom en neem beheer van sy toekoms.  

Javed se huislike omstandighede is dieselfde as wat ons al honderde kere gesien het: Ouers wat verwag dat hulle kinders die kultuur waarmee hulle grootgeword het moet ignoreer vir die waardes van die land waarvandaan hulle kom. Malik (Kulvinder Ghir) die streng pa, is vasgevang in ’n ondankbare werk. Hy het sy hele lewe daaraan spandeer om ’n beter toekoms vir sy kinders te skep.  Hy is ’n trotse en tradisionele patriarg en weier dat sy seun ’n huurmotorbestuurder word, maar is ook heeltemal onbewus van Javed se brandende begeerte om sy eie man te wees. Ghir se vertolking van die rol is hartlik en skreeusnaaks.  

Net soos met Javed, verleen Kalra se spontaniteit en onverwagse lae van emosionele kwesbaarheid baie diepte aan die fliek en lyk dit regtig of hy die tyd van sy lewe in hierdie rol het. 

Geïnspireer deur die lewe van die Britse joernalis, Sarfraz Manzoor, wat ook mede-draaiboekskrywer is, fokus die fliek op ’n tiener wat sukkel om balans te vind tussen sy lewe binne en buite sy ouerhuis en hoe sy lewensverwagtinge hemelsbreed verskil van sy Pakistanse pa s’n. 

Javed se vriende en familie is in die res van die rolverdeling te sien. Sy ma Noor (Meera Ganatra) is die geduld self, terwyl sy ousus Shazia (Nikita Mehta) vir hom die nodige perspektief gee oor hoe om sy eie waarheid te ontdek. 

Die ondersteunende rolle is gevul deur talent soos Hayley Atwell as die Engelse onderwyser wat help om die platform te skep vir Javed se inspirasie om te groei; Nell Williams as Eliza, die meisie wat sy oog vang; en sy sogenaamde nuwe beste vriend Matt (Dean-Charles Chapman).

Lys van teaters:

Circuit

Cinema

SterKinekor

Bay West

SterKinekor

Bayside

SterKinekor

Bedford Square

SterKinekor

Boardwalk

SterKinekor

Brooklyn Nouveau

SterKinekor

Carnival City

SterKinekor

Cavendish Commercial

SterKinekor

Cedar Square

SterKinekor

Eastgate

SterKinekor

Forest Hill

SterKinekor

Gateway Commercial

SterKinekor

Mall of Africa

SterKinekor

Musgrave

SterKinekor

N1 City

SterKinekor

Rosebank Nouveau

SterKinekor

Rosebank The Zone

SterKinekor

Sandton

SterKinekor

Secunda

SterKinekor

Shelly Beach

SterKinekor

Somerset Mall

SterKinekor

V & A Nouveau

Nu Metro

NM Bedford

Nu Metro

NM Canal Walk

Nu Metro

NM Clearwater

Nu Metro

NM Galleria

Nu Metro

NM Hyde Park

Nu Metro

NM Menlyn Park

Nu Metro

NM Park View

Nu Metro

NM Pavilion

Nu Metro

NM The Glen

Nu Metro

NM V&A Waterfront

Independents

Killarney Cine Centre

Independents

Labia Orange St.

Independents

Midlands Cine Centre

Independents

Movies@Monte

Independents

Suncoast Cine Centre

 

SOSIALEMEDIA
Vir meer inligting oor BLINDED BY THE LIGHT, insluitend die amptelike lokprent, hou ons Facebook-blad dop of volg ons op Twitter by @NutsAboutMovies en gebruik die hutsmerk #BBTLMovie_SA om oor die fliek te gesels. 

INTERNASIONALE SKAKELS
Facebook: @blindedbythelightmovie 
Twitter: @BBTLmovie
Instagram: @blindedbythelightmovie

 

Blinded By The Light In South African Cinemas From This Weekend!

The crowd-pleasing, heartfelt and emotionally gripping film, BLINDED BY THE LIGHT, featuring the music of Bruce Springsteen is a joyride about the ways in which music can change our lives – especially during the advent of adolescence.  It is distributed by Filmfinity (Pty) Ltd. and will open in cinemas nationwide this Friday, 16 August 2019. 

Watch the trailer here:   https://www.youtube.com/watch?v=_ZlN6iQWARE

BLINDED BY THE LIGHT is a coming-of-age tale directed by Gurinder Chadha, who in 2002 made the terrific Bend It Like Beckham. The film, which is both a charming ode to teenage dreams and a loving tribute to The Boss, marks an exuberant return to form for the director, who explains the essence of the movie: “It’s about a young man’s dreams, and how he is inspired by someone from a totally different cultural background writing about their own life thousands of miles away in New Jersey.”

It tells the story of Javed (Viveik Kalra), a Pakistani British teenager living in a drab London suburb in 1987, who experiences exactly that. He discovers the music of Bruce Springsteen, which jolts him alive and becomes his fixation, his obsession and identity. But the music does more than that.

Javed’s world is turned upside down after a chance encounter with rebellious classmate Roops (a scene-stealing Aaron Phagura), who introduces his new friend to the thumping music of Bruce Springsteen; the artist might no longer be seen as cool by Javed’s peers, but the lyrics inspire him to take control of his destiny.

Javed’s home life is one we’ve encountered a million times: Parents who expect their children to ignore the culture they’ve brought them to and honour the values of the land they left. Playing the stern father, Malik, Kulvinder Ghir has a thankless job. He has devoted his entire life to eking out a better future for his children. A proud and traditional patriarch, he refuses to let his son grow up to be a taxi driver, but he also lives in denial about Javed’s burning desire to become his own man. Ghir’s performance is heartfelt and hilarious.

Meanwhile, as Javed, Kalra’s wide-eyed expressiveness and unexpected layers of emotional vulnerability lends a great deal to the film. He seems to be having the time of his life in this role.

Inspired by the life of British journalist Sarfraz Manzoor, who co-wrote the script, the film focuses on the teen, who is struggling to find a balance between his life in and outside of the home, with expectations from his Pakistani father conflicting with how he sees his own life. 

The rest of the cast include Javed’s family and friends. His mother Noor (Meera Ganatra) is a beacon of patience, while his older sister Shazia (Nikita Mehta) is the similarly-Anglicised sibling who gives the teen some much-needed perspective about how to look out for his own. 

Supporting actors include Hayley Atwell as a well-meaning English teacher who helps set the stage for Javed’s inspiration to grow; Nell Williams as Eliza, the girl who catches his eye; and his New Wave wannabe best friend Matt (Dean-Charles Chapman).

List of Cinemas:

Circuit

Cinema

SterKinekor

Bay West

SterKinekor

Bayside

SterKinekor

Bedford Square

SterKinekor

Boardwalk

SterKinekor

Brooklyn Nouveau

SterKinekor

Carnival City

SterKinekor

Cavendish Commercial

SterKinekor

Cedar Square

SterKinekor

Eastgate

SterKinekor

Forest Hill

SterKinekor

Gateway Commercial

SterKinekor

Mall of Africa

SterKinekor

Musgrave

SterKinekor

N1 City

SterKinekor

Rosebank Nouveau

SterKinekor

Rosebank The Zone

SterKinekor

Sandton

SterKinekor

Secunda

SterKinekor

Shelly Beach

SterKinekor

Somerset Mall

SterKinekor

V & A Nouveau

Nu Metro

NM Bedford

Nu Metro

NM Canal Walk

Nu Metro

NM Clearwater

Nu Metro

NM Galleria

Nu Metro

NM Hyde Park

Nu Metro

NM Menlyn Park

Nu Metro

NM Park View

Nu Metro

NM Pavilion

Nu Metro

NM The Glen

Nu Metro

NM V&A Waterfront

Independents

Killarney Cine Centre

Independents

Labia Orange St.

Independents

Midlands Cine Centre

Independents

Movies@Monte

Independents

Suncoast Cine Centre

 

SOCIAL MEDIA
For more information on BLINDED BY THE LIGHT, including official trailers, please visit our Facebook Page or follow us on Twitter at @NutsAboutMovies, using #BBTLMovie_SA. 

INTERNATIONAL LINKS
Facebook: @blindedbythelightmovie
Twitter: @BBTLmovie
Instagram: @blindedbythelightmovie