1925Band Stel Nuwe Musiekvideo Vry – Fynbos

Embedded thumbnail for 1925Band Stel Nuwe Musiekvideo Vry – Fynbos
Monday, November 27, 2017 - 10:09

Die populêre broer-trio van die 1925Band, Reno, Jeff en David-Lee Gericke, het pas hul vierde musiekvideo, Fynbos, vrygestel.

Fynbos, volg op vrystellings soos Eintlik Nogal Baie, Gedig op my Arm en Al Te Min Te Veel Gevra, wat steeds gereelde blootstelling op radio en televisie landswyd geniet.

Dié groep is versot op die Kaap en die video is ‘n uitbeelding van hoe asemrowend mooi en opwindend die Kaap vir hulle is.  

Fynbos is vervaardig deur M4gic-J Entertainment en na-produksie is gedoen deur Havensight Entertainment. “Die musiekvideo is geskiet met die Osmo Gimbal in 4K wat nuwe tegnologies is.  Ons het regoor Kaapstad verfilm en dit gekombineer met ‘n heerlike deelname van Laerskool Durbanville,” vertel Jarrod de Jong wat die regie behartig het.

1925Band is geteken by Storm Rekordz en het in September 2017 hul album, Eintlik Nogal Baie, vrygestel.

LIEDJIES OP DIE ALBUM
1.  Servette
2.  Fynbos
3.  Maak Dit Rerig Saak
4.  Gedig op Jou Arm
5.  Johny and the monkey
6.  Eintlik Nogal Baie
7.  Al Te Min Te Veel Gevra
8.  Emosionele Natuur
9.  Waarom

Bonus Snitte

10.   Ahora Que Lo Pienso
11.   Eintlik Nogal Baie (Koor Weergawe)

SOSIALE MEDIASKAKELS
Websitehttps://1925band.co.za/
Facebookhttps://www.facebook.com/1925band/
Twitterhttps://twitter.com/1925band
Instagramhttps://www.instagram.com/1925bandofficial/
YouTubehttps://www.youtube.com/c/1925Band

BESPREKINGS
Talia Aviv Hughs
Sel: 076 702 8578
E-pos: management@avivmusic.co.za or taliaartdep@gmail.com

1925Band Release Their Brand New Music Video For Fynbos

The popular trio of brothers from 1925Band – Reno, Jeff and David-Lee Gericke – have released their fourth music video, Fynbos.

The song follows on the success of their recent singles Eintlik Nogal Baie, Gedig Op My Arm and Al Te Min Te Veel Gevra, which is still enjoying airplay on radio and TV across the country.

The group are very fond of Cape Town and this video is a tribute about how breathtaking and wonderful Cape Town is for them.

 

Fynbos was produced by M4jic-J Entertainment and post-production by Havensight Entertainment.

The music video was shot with the Osmo Gimbal in 4K, the latest in technology.  We shot all over Cape Town and at the Durbanville Primary School,” comments director, Jarrod de Jong.

1925Band is signed to Storm Rekordz and released their album, Eintlik Nogal Baie, in September 2017.

ALBUM TRACKLISTING
1.       Servette
2.       Fynbos
3.       Maak Dit Rerig Saak
4.       Gedig op Jou Arm
5.       Johnny and the monkey
6.       Eintlik Nogal Baie
7.       Al Te Min Te Veel Gevra
8.       Emosionele Natuur
9.       Waarom

Bonus Tracks
10.   Ahora Que Lo Pienso
11.   Eintlik Nogal Baie (Choir Version)

SOCIAL MEDIA LINKS:
Website: https://1925band.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/1925band/
Twitter: https://twitter.com/1925band
Instagram: https://www.instagram.com/1925bandofficial/
YouTube: https://www.youtube.com/c/1925Band

BOOKINGS
Talia Aviv Hughs
Cell: 076 702 8578
E-mail: management@avivmusic.co.za or taliaartdep@gmail.com